about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
as twee mense mekaar liefhet, kan daar geen gelukkige einde aan wees nie
by die belangrikste kruispaaie in die lewe is daar geen padwysers nie
daardie mees opwindende perversie van die lewe: die noodsaaklikheid om iets te voltooi in ’n korter tyd as wat rederlikerwys daarvoor toegelaat sou moes wees
iets is moreel as jy goed voel daarna, en immoreel as jy sleg voel daarna
moet nooit dink dat oorlog, hoe noodsaaklik of geregverdig ook al, nie \'n misdaad is nie